Spel reëls
Jy gaan teen n robot speel.
Jy kan kies tussen Klip, Papier of Skêr.
Die eerste een wat 3 punte kry wen die spel.
Hierdie is die reëls wat bepaal wie kry n punt:
- Klip oorwin Skêr
- Skêr oorwin Papier
- Papier oorwin Klip
As die speler en die robot dieselfde keuse maak (Bv. Skêr en Skêr), dan kry niemand 'n punt nie.
Speler Telling: 0
Robot Telling: 0