Reëls vir die spel:
Ek dink aan n nommer tussen 1 en 100.
As jou raai meer as 10 weg is van my nommer, gaan ek sê KOUD
As jou raai binne 10 is van my nommer, gaan ek sê WARM
As jou raai verder is as jou onlangste raai, gaan ek sê KOUER
As jou raai nader is as jou onlangste raai, gaan ek sê WARMER
Aan die einde gaan ek wys hoeveel raaiskote dit jou gevat het
Hoe vinnig kan jy my nommer raai?
Wil jy probeer?